More Than Fishing Ministries - MTF

Please share your testimony with us

More Than Fishing Ministries - MTF

Please share your testimony with us

About Us

God has called me for this specific ministry, to create a platform for YOU, to share your testimony of what Jesus has done for you in your life by His grace, so that firstly, HE be glorified and that your testimony be heard by the world and bear the fruit of which God has intended for it to bear.

Secondly, that your testimony may bring about a positive impact and change amongst ALL people, those who’s light for Jesus has dimmed, to be inspired to shine brighter than ever before, and so that those who are still searching for the truth, may find it and realize that the truth, has a name, and His name is Jesus Christ, and through the hearing of these powerful testimonies, repent and also become believers and followers of Christ.

Thirdly, that your testimony, may motivate others to also share their testimony, so that Jesus Christ be glorified!

The Lord has pulled me towards this calling and has propelled me forward, guided me in preparation, whilst sending people with great and powerful testimonies, through God’s divine interventions so that our paths may CROSS at HIS divine timing as planned and destined by Him.

How we met through God’s divine intervention, is written on our hearts and are to be remembered, forever. This, is a testimony by itself…

Don’t hesitate, share your testimony now, so that JESUS be glorified!

However, I consider my life worth nothing to me; my only aim is to finish the race and complete the task the Lord Jesus has given me—the task of testifying to the good news of God's grace

Acts 20:24

More Than Fishing Ministries - Nico Nell

Meet Nico Nell

Made many mistakes and not close to perfect, has fallen down, repented, got back up . . . God never left my side. I’m an ordinary human being capable of extraordinary things through my Creator and Saviour, Jesus Christ. The fire within, burns with passion for Him, Fishing, Food and People.

I am blessed to be married to a Proverbs 31 – woman, Proud father of two beautiful boys, best gift from God ever. Family man & Friend, Ambassador of Christ, faithful to my calling and still writing my story . . . 

More Than Fishing Ministries - Nico Nell

Meet Nico Nell

… Made many mistakes and not close to perfect, has fallen down, repented, got back up . . . God never left my side. I’m an ordinary human being capable of extraordinary things through my Creator and Saviour, Jesus Christ. The fire within, burns with passion for Him, Fishing, Food and People.

I am blessed to be married to a Proverbs 31 – woman, Proud father of two beautiful boys, best gift from God ever. Family man & Friend, Ambassador of Christ, faithful to my calling and still writing my story . . . 

Leave us your Testimony

More than Fishing/Meer as hengel - poem/gedig  deur Nico Nell

Met eerste-lig se dagbreek, die geskenk van nog n dag.
Stap ek dankbaar na my hengelplek, waar die grotes vir my wag.

Soos die water oor my voete spoel, breek die branders my gedagtes oop.
Dit laat my dink aan toe ek kind was, en hoe visvang, diep in ons are loop.

Ek dink terug aan die mooi van my kinderdae, en verlange word die ritme van my hart.
Ek dink aan visvang by Beërvleidam se water, die Valiant se Petrol tenk was kwart.

Maar nogsteeds wou my pa dit saam met my doen, al was hy siek of die sente regtig min.
Ek glo dit was daar, waar my liefde, vir meer as hengel begin.

Ek onthou die vroeg opstaan voor dagbreek, die reuk van vetkoek en vars koffie op die stoof.
Waar my ma als gereed kry vir ons manne, sy doen meer as wat sy beloof.

Ek onthou hoe my pa my lyn moes ingooi toe ek klein was, en op sy oudag, ek vir hom.
Maar tyd staan nie stil nie, die einde, het te gou gekom.
Dis “more than fishing”, die goed van hulle wat ek onthou.
Dis “more than fishing” wat, my vriend, is dit nou vir jou?

Dis die stop, die stilstaan, die groet.
Die verskil wat jy kan maak in mens gemoed.

Dis die nederige waardering vir God se skeppingswerk, terwyl jy staan met visstok in die hand.
Die besef van Sy groot genade, steek dankbaarheid in jou hart aan die brand.

Dis die plek van Jesus en Sy dissipels waar hulle visvang, braai en brood breek elke dag.
Dis die stilword, die knie buig en opkyk boontoe, onthou, waarvandaan, kom jou krag.

So terwyl jy hier staan, en die natuur jou vinnig “right size”, dink net, JESUS stap verby.
Ek hoop dat jy sal kies om Hom te volg, en dat, jy nie sal bly.

En mag dit wat Hy vir my, en jou gedoen het aan die KRUIS.
Ons sal aanmoedig, om kragtig, van Sy genade te getuig.

En dat ons, visvang stories, nie nèt, van visvang lees.
Maar dat ons ook werklik, vissers van mense sal wees.

© 2024 Nico Nell 
MORE THAN FISHING ZA / MTF Ministries
Ge-inspireer deur die Heilige Gees

Sow into this ministry More Than Fishing Ministries - Nico Nell

Giving

Thank you for supporting us, in spreading the Gospel of Jesus Christ through poignant and powerful testimonies of miracles and the grace of God.

We appreciate your financial contributions.

This is a safe and secure YOCO chekout

Get in touch

Get in touch

Social Angling

More Than Fishing ZA

Connect with us socially via: